'n Weeklikse byeenkoms op ons kerkterrein waartydens ons straatmense bedien met 'n geestelike bediening, kos en 'n geleentheid om te kan stort.
Diederik Peens, 082 859 6638
Kosgee projek by Laerskool Derdepoort
Rina van Coller, 0834105112
Ondersteuning van die voedingsskema by Poort Laerskool.
Elze-Marie Maree, 082 727 5909
Ons ondersteun huis 18 en 22 by Jakaranda Kinderhuis.
Isabel Le Roux, 072 383 2327
Ons ondersteun werk in Wolmer.
Hannelie De Beer, 082 556 3756
Ons ondersteun die werk by Weskoppies Psigiatriese Hospitaal.
Irma Munnik, 082 550 1372
Ons ondersteun ons suster gemeente in Wespoort.
Mollies Van Mollendorf, 012 567 5233
Ons ondersteun Woord en Brood Bediening finansiëel en met materiële middele.
Diederik Peens, 082 859 6638
Ons ondersteun die uitreik na straatmense by die plaaslike brandweerstasie.
Poen Henning, 082 530 5841
Ons ondersteun die uitreik aksies na Tshwaranang Weeshuis en Lerato La Mme Creche in Hammanskraal.
Annelie Lewis, 082 920 8798
Uitreik na werksoekers by Visvangerstraat.
Ds. Alkmaar Swart, 073 266 0196
Ons ondersteun die bedieninge in Jan Niemandpark en by Sonop.
Word deel van ons Gebedsgroep vir uitreike. Kontak Ds. Alkmaar Swart by 073 266 0196