Maandelikse byeenkomste vir senior lidmate.
Voorsitter: Jurg Potgieter, 082 859 3889
Pastorale versorging in die aftree oorde geskied deur Ds. Niekie Rothman en Ds. Alkmaar Swart. Daar is ook verskeie kleingroepe wat binne die aftree oorde aktief is.
Renaissance aftree oord
Twee Riviere aftree oord
Bougainvilla aftree oord
Montana aftree oord
Zambezi Aftree oord
Fleurenville Aged Care Centre
Ma. tot Do. 08:00 - 13:00
Vrydae 08:00 - 12:30